Met ons 20-jaar+ ervaring ontwerp Winskooptoere graag ook spesiale toere vir jou – volgens jou/julle spesifieke behoeftes.
Die drie toerkategorieë sluit tans in:
– Winskoop-plus toere: Dit is ons algemene toere. Hierdie toere is uitgelê om dit bekostigbaar te maak om oorsee te toer.
– Spaartoere: Ons sny op onnodige luukshede en bring die prys so dramaties af.
– Skooltoere: Pasgemaakte toere, elk spesifiek volgens jou skoolgroep se behoeftes, teen ‘n verrassend lae prys!
Tree gerus met ons in verbinding vir ‘n kwotasie.
Vriendelike Groete,
Dr. Fanie Jooste