fbpx skip to Main Content

Welkom by WinskoopToere!

Ons nuutste toere

Wat ons kliënte sê

Komplimente

“Die Spanje en Portugal toer was ´n wonderlike ervaring saam met ´n baie aangename groep mede-reisgenote en bekwame toerleiers. Hiermee saam moet ek ook weereens die personeel van WinskoopToere bedank en gelukwens met hulle uitstekende vóٗóraf administrasie en reëlings, asook die fisiese aktiwiteite en gebeure tydens die toer. Dit het in totaal my verwagtinge oortref – ook al so aan heelwat van my vriende en familie getuig!”

Anoniem

“Die gebruik van die radiotjies was wonderlik – veral as mens bietjie agter geraak het met die groep, was dit steeds moontlik om te hoor wat aangaan en dit het ook gehelp om nie die groep in die gemaal van mense te verloor nie.”

Kleintjie Henning

“Dit was ‘n wonderlike toer en het uitstekende waarde vir geld gebied. Julle Hoogtepunte van Europa-toer het soveel hoogtepunte ingesluit dat dit moeilik is om sekere plekke uit te sonder. Die afwisseling van wêreldstede met kleiner plekke soos Colmar en Riquewhir was verfrissend. Verder sou ek ook nie graag Brugge wou mis nie. Baie dankie dat julle so betrokke was by elkeen in die groep en alles gegee het om ons gelukkig te hou. Ek bewonder julle daarvoor.”

Cecilia Burger

“Aan die res van Winskooptoere – wel gedaan op ‘n wonderlike toer en definitief ‘n wenresep! Ons almal het die toergidse wat ons in Venesië, Milaan en Amsterdam gehad het baie geniet en so bly ons kon dit hê – want ons het baie geleer en gelag! As ek self getoer het sou ek dit sekerlik nie gehad het nie! Ek hoop om weer saam met julle te toer!”

Ursula van Straaten

“Dit was net ‘n vreugde om elke dag saam die mooi plekke in Rusland te ontdek. Wees verseker dat ek julle sonder skroom altyd as toergeselskap heelhartig sal aanbeveel!”

Kleintjie Henning

“Net weereens ‘n hartlike dankie vir die gedeelde memories, vriendskapsbande wat gesmee is en die voortreflike positiewe en prettige gees en gesindheid van almal op die toer. Ons kies al ons toere met Winskooptoere voortaan! Julle mag maar!”

Liezel en Brent

“Dankie julle almal vir ‘n onvergeetlike toer. Ek hoop om julle weer raak te loop met my volgende Winskooptoer (Kerstoer 2017).”

Roche du Plooy

“Baie dankie aan almal vir ‘n onvergeetlike en baie aangename toer. Ons het dit baie geniet en was bevoorreg om saam met so ‘n aangename groepie mense alles te kon deel.”

Retha en Marlena

“Van my kant af wil ek net dankie sê aan Winskoop Toere vir ‘n onvergeetlike lekker toer.”

Freda de Kock

Waarom kies mense

WinskoopToere

Uitgesoekte Hotelle

Geniet verblyfskwaliteit terwyl ons jou toerprys bekostigbaar hou.

Onverbeterlike Pryse

Ons het ‘n passie vir toerisme en het nie nodig om te prys soos “groter, duurder” spelers nie.

Wêreldklas Diens en Ervaring

Ons besoek verskeie Europese lande al vir meer as 20 jaar en maak dus seker dat jou ervaring besonders is.

Lees meer

Uit ons joernaal

Ons Bekoorlike Italië Toer 2024!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Italië in 2024! ONS MAAK DIT NOG…

LEES MEER

Ons Onvergeetlike Skandinawië Boottoer 2024!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Skandinawië in 2024! ONS…

LEES MEER

Ons Wonderlike Turkye Toer in 2024!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Turkye in 2024! ONS MAAK…

LEES MEER

Ons toer van Keukenhof tot Kopenhagen in 2024!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Frankryk in 2024! ONS…

LEES MEER

Toer saam na die Franse Platteland in 2024!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Frankryk in 2024! ONS…

LEES MEER

Ons 2024 Noord-Italië Natuurtoer in die heerlike somer!

Kom saam met WinskoopToere na Noord-Italië van 4 tot 16 Junie 2024! Kliek hier vir…

LEES MEER

Kom saam op ons 2023 Turkye Toer!

Kom saam met WinskoopToere na Turkye in 2023! Kliek hier vir die volle toerprogram. ONS…

LEES MEER

Ons splinternuwe Wit Kersfeestoer in 2023

Kom saam met WinskoopToere op ons Wit Kersfeestoer in 2023! Kliek hier vir die volle…

LEES MEER

Laaste twee plekke nog beskikbaar op ons 2023 Franse Platteland Toer!

Kliek hier vir die volle toerprogram. Kom saam met WinskoopToere na Frankryk in 2023! ONS…

LEES MEER
Back To Top