Hierdie is die registrasievorm vir die Spanje en Portugal Hoogtepunte toer 2025.
Vul asb een vorm per persoon in. Nadat jy die vorm ingevul het, gaan jy voortgaan na die betaling van die deposito.
Deur in te skryf vir ‘n toer deur WinskoopToere, gee jy toestemming dat WinskoopToere jou kontakbesonderhede uitdruklik mag gebruik soos vereis deur Artikel 11(1)(a) van die “Protection of Personal Information Act of 2013” (‘POPI’). Alle persoonlike inligting wat met WinskoopToere gedeel word sal slegs gebruik word vir besprekings vir akkommodasie en vlugte van toepassing op die toer en om gelde betaalbaar aan WinskoopToere te verhaal.