TOERKODE Mandjietemplaat "*" dui verpligte velde aan 12345678 VORDERING Hierdie is die registrasievorm vir die Oos-Europatoer met André Rieu in 2025 (ROOS25). Vul asb een vorm per persoon in waarna jy die deposito vir daardie persoon sal kan betaal. (Indien jy dus vir jouself en jou toermaat inskryf moet daar 'n aparte inskrywingsvorm en depositobetaling vir elkeen wees.) Deur in te skryf vir ‘n toer deur WinskoopToere, gee jy toestemming dat WinskoopToere jou persoonlike besonderhede uitdruklik mag gebruik soos vereis deur Artikel 11(1)(a) van die “Protection of Personal Information Act of 2013” (‘POPI’). Alle persoonlike inligting wat met WinskoopToere gedeel word sal slegs gebruik word vir besprekings vir akkommodasie en vlugte van toepassing op die toer en om gelde betaalbaar aan WinskoopToere te verhaal.Persoonlike inligtingTitel, naam en van* Dr.MissMr.Mrs.Ms.Mx.Prof.Rev. Titel Volle name (soos op paspoort) Van (soos op paspoort) Noemnaam* Identiteitsnommer* Indien jy 75 jaar en ouer is, moet jy asb. drie maande voor die vertrekdatum vir ons 'n doktersbrief verskaf: Hierin moet verklaar word dat jy fiks en gesond genoeg is om die toer mee te maak en ook self verantwoordelikheid kan neem vir jou bagasie. Daar word ook verder van jou verwag om saam met ‘n begeleidingspersoon, wat ondersteuning kan verleen, te toer.Selfoonnommer*Bv. +2712345678E-posadres* Woonadres* Bv. 12 THIRD AVE, CENTURION, PRETORIA, 0157, GAUTENG (in Engels asb.)Het jy tans 'n informele foto van jouself?* Ja Nee 'n Bekendstellingsfotoblad met informele foto's word voor die toer se vertrek aan toerlede gesirkuleer om mekaar sodoende beter te kan leer ken.Indien 'Ja', laai asb. nou die foto opMax. file size: 64 MB.Stuur asb vir ons so spoedig moontik 'n informele foto van jouself en jou toermaat (met 'n toerkode as verwysing) aan na klets@winskooptoere.co.za PaspoortbesonderhedeIndien jy dubbelburgerskap het, moet jy altyd Suid-Afrika met jou Suid-Afrikaanse paspoort verlaat en binnekom. Jy mag die ander paspoort op die toer en vir visumdoeleindes gebruik. Enige paspoort moet vir ten minste ses maande, nadat jy van hierdie toer af teruggekeer het, steeds geldig wees. WinskoopToere sal jou in die visumaansoekproses vir hierdie toer lei.Het jy tans ‘n geldige paspoort?* Ja Nee Indien 'Ja', laai asb. nou ‘n afskrif van jou paspoort op*Max. file size: 64 MB.Paspoortnasionaliteit* Paspoortnommer* Vervaldatum op paspoort* Bv. 20331012Ons moet op die laatste ‘n afskrif van jou geldige paspoort ontvang teen drie maande voor die vertrekdatum. Dit bly elke toerlid se eie verantwoordeikheid om vir ‘n visum aansoek te doen, maar WinskoopToere sal jou deur die proses lei. Geen stawende visumdokumente kan egter sonder 'n geldige paspoort uitgestuur word nie. Sodra jy jou paspoort ontvang het, stuur dit asb (met die toerkode as verwysing) aan klets@winskooptoere.co.za VlugteWil jy vanaf Johannesburg of Kaapstad vlieg?* Johannesburg Kaapstad WinskoopToere kan dikwels aan toerlede die opsie bied om vanaf Kaapstad te vlieg. Indien daar wel 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar is, is dit teen 'n addisionele koste en kan dit op 'n eerste versoek, eerste maalbasis bespreek word. WinskoopToere sal ons bes probeer om aan jou versoek te voldoen, maar ons kan dit egter glad nie waarborg nie. Vliegkaartjies word sowat een maand voor die vertrekdatum uitgereik en met ‘n gids, vir hulp met sitplekbesprekings, aan jou gestuur. Jy sal dan reeds self jou sitplek (dikwels gratis, hoewel sekere lugrederye 'n fooi hef) kan bespreek of na ‘n sitplek, met meer beenruimte en teen ‘n ekstra koste wat jy dan direk aan die lugredery betaal, opgradeer. AkkommodasieKies asb. jou voorkeurakkommodasie* Enkelkamer (daar is, per toer, ‘n addisionele enkeltoeslag betaalbaar vir ‘n enkelkamer) Dubbelkamer met ‘n dubbelbed Dubbelkamer met twee enkelbeddens Driebedkamer, indien beskikbaar Familiekamer (vier beddens), indien beskikbaar Moet WinskoopToere vir jou ‘n geskikte toermaat vind om die kamer mee te deel? Ja Nee N.V.T. Indien 'Nee', met wie wil jy deel? WinskoopToere sal ons bes probeer om van hulp te wees, maar kan glad nie waarborg dat ons ‘n geskikte toermaat sal vind nie. In die geval waar ons nie ‘n toermaat kan vind nie, sal ‘n addisionele enkeltoeslag van toepassing wees. ReisversekeringWinskoopToere beveel omvattende reisversekering aan en kan kwotasies vanaf Bryte, Hollard en TIC aanvra. Sommige versekeraars vereis dat jy binne 24 tot 48 uur nadat jy die deposito betaal het, reeds reisversekering uitneem om vir alle risiko-doeleindes en kansellasies voorsiening te maak. (Gratis reisversekering by jou bank kan slegs verkry word indien jy ‘n individuele vliegkaartjie per kredietkaart betaal. Aangesien vliegkaartjies ingesluit is by die WinskoopToerepakket as ‘n groepsbespreking is dit nie moontlik om slegs jou vliegkaartjie per kredietkaart te betaal nie.) Addisionele inligtingOp hoeveel vorige WinskoopToere was jy al?*Please enter a number from 0 to 10.Lei jy aan enige mediese kondisie waarvoor medikasie gebruik moet word?* Ja Nee Indien 'Ja', gee asb. meer besonderhede* Lei jy aan enige van die volgende mediese kondisies?* Geen Enige hartkondisie Enige longkondisie Gee asb. meer besonderhede oor jou hart- of longkondisie* Het jy ooit een of meer van die volgende operasies ondergaan?* Skouervervanging Heupvervanging Knievervanging Geen van bogenoemde Indien 'Ja' op een van bogenoemde, gee asb. die datum waarop hierdie operasie uitgevoer is* Bv. 20091201Het jy enige ernstige beserings of operasies in die ses maande voor vandag gehad?* Ja Nee Indien 'Ja', gee asb. die datum en meer besonderhede aangaande die besering of operasie* Is daar enige ander mediese kondisie(s) wat jou mobiliteit tydens die toer kan inperk?* Ja Nee Indien 'Ja', gee asb. meer besonderhede* Het jy enige van die volgende dieetvoorkeure?* Geen Diabeet Vegetaries Vegan Geen vark Geen vis Geen skulpvis Geen gluten Geen suiwel Geen eiers Ander Indien 'Ander', spesifiseer asb.? Lys asb. enige allergieë* Naasbestaande* Naam en van Naasbestaande verhouding* Bv. Pa, Ma, Seun, Dogter, Skoonseun, Skoondogter, Swaer, Skoonsuster, Vriend(in)Naasbestaande selnommer*Bv. +2712345678Naasbestaande woonadres* Bv. 12 THIRD AVE, CENTURION, PRETORIA, 0157, GAUTENG BemarkingHoe het jy van WinskoopToere te hore gekom?* Facebook Google Groot Ontbyt Instagram Oud-toerlid RSG Self 'n oud-toerlid Web Ander Indien 'Ander', spesifiseer asb.? Foto’s van my mag op WinskoopToere se bemarkingsmateriaal, webblad en sosiale mediablaaie gebruik word* Ja Nee WinskoopToere mag my e-posadres gebruik om bemarkingsmateriaal van slegs WinskoopToere aan my stuur* Ja Nee Bepalings en voorwaardesEk bevestig hiermee dat ek fiks en gesond genoeg is om gemaklik met tye lank te kan staan, saam met 'n groep te kan beweeg en tot 8km per dag te kan stap* Ja, ek is fiks genoeg vir 'n WinskoopToer.Ek bevestig hiermee dat ek vir ROOS25 registreer, WinskoopToere se bepalings en voorwaardes gelees het en dit aanvaar* Ja, ek aanvaar WinskoopToere se bepalings en voorwaardes.Lees volledige bepalings en voorwaardes hier.Ek neem ook hiermee kennis dat my inskrywing eers suksesvol is met die betaling van die deposito van R6,000.00 per persoon per toer* JaDeposito* Prys: Totaal Jou persoonlik toerkoördineerder vir hierdie toer is Elsabe en jy kan haar gerus kontak met enige navrae by leef@winskooptoere.co.za Δ TOERKODE Mandjietemplaat quantity REGISTREER EN BETAAL