Kom toer saam met WinskoopToere in 2025! Tree met ons in verbinding: Sarisna: +27 83…
Ons Uiters Bekostigbare Turkye Toer
Ons Turkye Toer – uiters bekostigbaar!
Met hierdie toer kry jy
‘n besondere veelsydige en verrykende oorsig
van hierdie unieke land!
Beleef ook die plekke waarvan in Handelinge,
die briewe van Paulus en Openbaring geskryf is
Teologiese Professor Henk Stoker van Potchefstroom tree op as toerleier. Hy het reeds sewe keer Christene na hierdie gebied geneem en gee deurlopend verrykende Nuwe Testamentiese kommentaar.
Kom deel in hierdie geloofservaring!
Kliek HIER en lees meer oor hierdie besondere toer vir Christene.
Toerprys drasties verlaag!
Nou slegs R27,990 pp!!