Met hierdie uiters bekostigbare toer ‘n Beduidende PLUS: *Hy het reeds sewe keer Christene na hierdie gebied geneem en Kom deel in hierdie geloofservaring!
Ons Turkye Toer Groep vertrek per vliegtuig na Dubai en vlieg vandaar na Istanboel.
Ons Turkye Toer Groep arriveer op die SAW Lughawe buite Istanboel. Vandaar af neem ons dan ‘n binnelandse Turkye vlug na Kappadosië. Na die aankoms van ons Turkye Toer Groep in Kappadosië word ons ontmoet deur ‘n amptelike plaaslike Turkse gids wat ons Turkye Toer Groep verder deurgaans vergesel. Met ons Turkye Toerbus wat die hele tyd tot ons beskikking is, vertrek ons groep dan deur die gebiede van Frigië en Galasië (Hand.2:10 & 16:6) na Nevsehir die hoofstad van Kappadosië (Hand. 2:9). Hier geniet ons Turkye Toer Groep aandete en bly twee nagte oor in ‘n goeie vierster hotel.
Die naam, Kappadosië, is deur eeue heen in Christelike bronne gebruik. Dit word steeds as ‘n internasionale toerisme-konsep gebruik om ‘n streek met uitsonderlike natuurlike wonders aan te dui, wat veral gekarakteriseer word deur sprokies, skoorstene en ‘n unieke historiese en kulturele erfenis. Na ontbyt vertrek ons met ons Turkye Toer bus. Prof Henk Stoker lei dan ons Sondagoggend oordenking op die bus. Terselfdertyd ry ons deur hierdie gebied wat meer as ‘n duisend jaar lank ʼn belangrike rol in die geskiedenis van die Christendom gespeel het. Dit is ook ‘n baie interessante gebied met natuurlike en mensgemaakte rotsformasies, asook pragtige panoramas met verstommende natuurprag. Ons Turkye Toer Groep se hele dag in Kappadosië sluit verskeie historiese besienswaardighede, kerke en ‘n teologiese instituut uit die eerste eeue in. Ook besoek ons plekke by Urgup, waar die eerste Christene in grotte en gate gebly het (Heb. 11:38). By Avanos is die dorpies beroemd vir hulle rooi klei pottebakkerswerk. Die Zvelve Opelugmuseum is vandag ‘n besondere grot-dorp met religieuse en sekulêre kamers. Die Monks Valley was die tuiste van ‘n groep monnike wat hulle eenvoudige huisies en kerke uit die klip self gekerf het. Op sommige kan mens nog steeds geverfde frescos sien. By Goreme Nasionale Park Ons Turkye Toer Groep bly vanaand in dieselfde hotel oor en geniet aandete daar.
Een van die beroemde ikone van Kappadosië is die ondergrondse stede waar ons ook die antieke kamers gaan besigtig. Op pad na Pamukkale gaan ons by die Sultanhanie Karavanserai aan. Ons Turkye Toer Groep slaap vanaand by Pamukkale in ‘n goeie vierster hotel en ons geniet aandete daar. Pamukkale is ‘n wonderskone natuurlike formasie van minerale waar warm water vryelik vloei. Hier gaan ons in die heerlike warm water swem!
Na ontbyt begin o Eers besoek ons Hiërapolis/Pammukale (Kol. 4:13), en daarna Laodisea (Op. 3:14-22), Filadelfia (Alasehir – Op. 3:7-13) en Sardis (Op. 3:1-6). Sardis Ons Turkye Toer Groep slaap twee nagte in ʼn pragtige vierster hotel in Efese by Kusadasi. Heerlike aandetes en ontbyt is weereens ingesluit.
Vandag is nog ʼn hoogtepunt. Ons bring die hele dag in die Ou Stad van Efese deur (Hand. 19; Ef. 1-6; 1&2 Tim; Op. 2:1-7; Op. 21). Ons Turkse Toer Groep stap rustig deur hierdie goed bewaarde stad uit die tyd van die Nuwe Testament (Efese nr.3). Ons besoek ook die Tempel van Artemis (Efese nr. 2 = Hand. 19:23-28) en die Basilika van Johannes (Efese nr.4). Die Basilika van Johannes
*Die Pergamon altaar in die Pergamon Museum in Berlyn is afkomstig van hierdie Pergamon Troje Ons Turkye Toer Groep eet vanaand weer almal saam aandete. Ons slaap vannag in ‘n besondere vierster hotel in Canakkale (Hand. 16:8-10).
Na ontbyt reis o Vanaand vaar ons op die Bosporus – die waterkanaal wat Asië en Europa skei. tydens die vaart geniet tradisionele uitvoerings en ander vermaak uit die aangrensende gebiede. Ons slaap in ‘n vierster hotel naby die markte wat ons die volgende gaan besoek.
Op ons laaste dag bring ons Turkye Toer Groep die oggend deur by die beroemde Grand Bazaar in Istanboel. Ons doen ook inkopies by die bekende Spesery Mark. Dan ry ons na die lughawe waar ons vlug om 15:45 vertrek.
Vroegoggend land ons op OR Tambo Lughawe. *R1,000 pp lughawebelasting is nie hierby ingesluit nie. Enkeltoeslag: R5,500 pp Ons toerprys sluit al die volgende in: * Ekonomiese klasretoervliegkaartjie van Johannesburg via Dubai na Istanboel * Ekonomiese binnelandse vlug van Istanboel na Nevsehir. * Lughawe- en ander belasting ten bedrae van R1090.68 pp (soos gekwoteer op 11 Desember 2018) * Gerieflike verblyf (bed en buffet-ontbyt) in dubbel- of twin-kamers met eie badkamer in gerieflike viersterhotelle. * Sewe aandetes (plus minstens twee op die vliegtuig). * ‘n Eie luuksebus vir die groep (met lugverkoeling en yskas) vir die hele tydperk. * Twee ervare toerleiers, prof Henk Stoker en dr Fanie Jooste (bygestaan deur Fanie se dogter, Lientjie) vergesel die toer en neem met kundigheid en vriendelikheid die leiding. (Wees ook gerus: Daar is dus altyd ‘n ekstra persoon wat in geval van nood noodsaaklike hulp kan verleen). * ‘n Plaaslike, gekwalifiseerde Engelssprekende gids uit Turkye wat die toerleiers deurgaans bystaan. * Die gebruik van ons eie kwaliteit radio’tjies (oudiogidse) sodat almal die gidse ewe goed kan hoor. * Toegangsgelde by al die besienswaardighede wat ons groep besoek LW Geen bybetalings tydens ons toere nie! Foto’s van enkele hotelle waar ons tuisgaan: Om jou plek te bespreek: (LW: Die bankrekeningnommer vir deposito’s het verander) Hoe bespreek ek my plek? Deur die deposito van R4,000.00 pp – (verwysing: TURK19/Jou Voorletters en Van bv. in die volgende (NUWE) bankrekening te betaal: WinskoopToere ** NB!! Stuur jou inbetalingstrokie na: CC asb: (Maak asb seker jou e-pos bevat jou OF Laai jou strokie direk op WinskoopToere se sisteem: WinskoopToere Bewys van Betaling Nadat ons jou deposito ontvang het, sal ons aan jou ‘n inskrywingsvorm stuur. Elke toerlid moet asb die vorm invul en so spoedig moontlik na ons terugstuur.
178 keer gelees, 1 keer gelees vandagOns Wonderlike Turkye Toer – Uniek!
kry jy
‘n besondere veelsydige en verrykende oorsig
van hierdie land.
Teologiese Professor Henk Stoker* van Potchefstroom (GKSA)
tree op as geestelike toerleier van hierdie Turkye Toer.
gee deurlopend verrykende Nuwe Testamentiese kommentaar.
Ons Turkse Toer Groep slaap vanaand in dieselfde hotel by Kusadasi, waar ons ook weer aandete geniet.
slegs R27,990* pp wat deel!
en die retoervlug van Istanboel via Dubai na Johannesburg.
TURK19/J.Coetzee) –
ABSA
(NUWE) Rekeningnommer: 9343 1803 92
renee@winskooptoere.co.za
e-pos adres/kontakbesonderhede)
Unable to display Facebook posts.
Show error