Vyf hoogtepunte van ons verruklike Frankryk Plattelandtoer
’n Reis deur die Franse platteland is nie net ’n fees vir die sintuie nie, maar ook doepa vir die siel. Alhoewel dit moeilik was om net vyf hoogtepunte uit te sonder, het ons ‘n lys wat elke reisiger hier…
