WINSKOOPTOERE TOERLEIERS "*" dui verpligte velde aan 12345678 VORDERING Hierdie is die inskrywingsvorm vir alle WinskoopToere toerleiers Wat jy benodig om die inskrywingsproses te kan begin: * Tien minute van jou tyd. * 'n Digitale afskrif van jou geldige paspoort. (Indien jy nie tans 'n geldige paspoort het nie, kan jy steeds inskryf en dit later vir ons stuur.) Deur hierdie vorm van WinskoopToere te voltooi, gee jy toestemming dat WinskoopToere jou persoonlike besonderhede uitdruklik mag gebruik soos vereis deur Artikel 11(1)(a) van die “Protection of Personal Information Act of 2013” (‘POPI’). Alle persoonlike inligting wat met WinskoopToere gedeel word sal slegs gebruik word vir visumaansoeke en besprekings vir akkommodasie, uitstappies en vlugte van toepassing op die toer.Persoonlike inligtingTitel*Dr.MissMr.Mrs.Ms.Mx.Prof.Rev.Volle name*(Soos op paspoort)Van (skryf asb. jou nooiensvan na jou huidige van in hakies ( ) indien van toepassing).*(Soos op paspoort)Noemnaam*Identiteitsnommer*Selfoonnommer*Bv. +27823456789E-posadres* Woonadres (vir visumdoeleindes in Engels)*Bv. 12 THIRD AVE, CENTURION, PRETORIA, 0157, GAUTENG, SOUTH AFRICA (in Engels asb.)Het jy tans 'n informele gesigsfoto van jouself?*Aangesien foto's van alle toerleiers tydens die toerleieropleidingsnaweek geneem is, kan jy net 'nee' hier kies. Ja Nee Indien 'Ja', laai asb. nou die foto op*Max. file size: 64 MB. Stuur asb. vir ons so spoedig moontik jou foto na doks@winskooptoere.co.za PaspoortbesonderhedeIndien jy dubbelburgerskap het, moet jy altyd Suid-Afrika met jou Suid-Afrikaanse paspoort verlaat en binnekom. Jy mag die ander paspoort op die toer en vir visumdoeleindes gebruik. Enige paspoort moet vir ten minste ses maande, nadat jy van hierdie toer af teruggekeer het, steeds geldig wees. WinskoopToere sal jou in die visumaansoekproses vir hierdie toer lei.Het jy tans ‘n geldige paspoort?* Ja Nee Indien 'Ja', laai asb. nou ‘n afskrif van jou paspoort op*Max. file size: 64 MB. Paspoortnasionaliteit*SOUTH AFRICANAMIBIAAnderIndien 'Ander', spesifiseer asb.*Paspoortnommer*Vervaldatum op paspoort*Bv. 20330925Ons moet op die laatste drie maande voor die toer se vertrekdatum ‘n afskrif van jou geldige paspoort ontvang. WinskoopToere doen names toerleiers vir visums aansoek, maar dit bly elke toerleier se verantwoordelikheid om die afspraak by te woon, die dokumentasie (soos deur WinskoopToere aan jou gestuur sowat drie maande voor die toer se vertrekdatum) na die afspraak te neem en te verseker dat die inligting op die visum korrek is. Geen stawende visumdokumente kan egter sonder 'n geldige paspoort uitgestuur word nie. Sodra jy jou paspoort ontvang het, stuur asb. 'n kopie daarvan aan doks@winskooptoere.co.za VlugteWinskoopToere kan dikwels aan toerlede en toerleiers die opsie bied om vanaf Kaapstad te vlieg. Ons kantoor sal met jou in verbinding tree oor jou voorkeurkeuse. Vliegkaartjies word sowat een maand voor die vertrekdatum uitgereik en sitplekbesprekings word deur WinskoopToere behartig. Ons kantoor sal jou rakende jou voorkeure kontak.Wil jy vanaf Johannesburg of Kaapstad vlieg?* Johannesburg Kaapstad AkkommodasieKies asb. jou voorkeurakkommodasie* Enkelkamer Dubbelkamer met ‘n dubbelbed Dubbelkamer met twee enkelbeddens Beplan jy om op enige van hierdie jaar se toere 'n kamer met 'n kamermaat te deel?* Ja Nee Indien 'Ja', met wie wil jy deel?* ReisversekeringWinskoopToere neem namens toerleiers omvattende reisversekering uit. Addisionele inligtingOp hoeveel vorige WinskoopToere was jy al?*Please enter a number from 0 to 10.Ly jy aan enige mediese kondisie waarvoor medikasie gebruik moet word?* Ja Nee Indien 'Ja', gee asb. meer besonderhede*Ly jy aan enige van die volgende mediese kondisies?* Geen Hartkondisie Longkondisie Gee asb. meer besonderhede oor jou hart- of longkondisie*Het jy ooit een of meer van die volgende operasies ondergaan?* Skouervervanging Heupvervanging Knievervanging Geen van bogenoemde Indien 'Ja' op een van bogenoemde, gee asb. die datum waarop hierdie operasie uitgevoer is*Bv. 20091201Het jy enige ernstige beserings of operasies in die afgelope ses maande gehad wat jou minder mobiel en afhanklik van hulpmiddels (rolstoel, loopraam, krukke, "moonboot" of ander persone) maak?* Ja Nee WinskoopToere aanvaar dat hierdie veld nie op toerleiers van toepassing is nie. Indien jy kort voor 'n toer ernstig beseer word of 'n operasie moet ondergaan, stel asb. dadelik ons kantoor in kennis.Indien 'Ja', gee asb. die datum en meer besonderhede aangaande die besering of operasie.*Is daar enige ander mediese kondisie(s) wat jou mobiliteit tydens die toer kan inperk of jou gou moeg kan laat word van ver stap of lank staan?* Ja Nee WinskoopToere aanvaar dat hierdie veld nie op toerleiers van toepassing is nie. Indien jy 'Ja' gekies het hier bo, kontak asb. ons kantoor met meer besonderhede.Geboortedorp (vir visumdoeleindes in Engels)*Het jy enige van die volgende dieetvoorkeure?* Geen Diabeet Vegetaries Vegan Geen vark Geen vis Geen skulpvis Geen gluten Geen suiwel Geen eiers Ander Indien 'Ander', spesifiseer asb.?*Lys asb. enige allergieë*Vul asb. 'Geen' in indien jy geen allergieë het nie.Naasbestaande wat jou NIE op hierdie toer gaan vergesel nie* Naam en van Naasbestaande verhouding*Bv. Eggenoot(e), Pa, Ma, Seun, Dogter, Skoonseun, Skoondogter, Swaer, Skoonsuster, Vriend(in)Naasbestaande selnommer*Bv. +2712345678Naasbestaande woonadres*Bv. DERDELAAN 12, CENTURION, PRETORIA, 0157, GAUTENG, SUID-AFRIKA ToestemmingEk gee toestemming aan WinskoopToere om die inligting hierbo te gebruik om namens my 'n visumaansoek by die betrokke visumsentrum in te dien.* Ja Ek het reeds 'n geldige visum wat die tydperk van my toer(e) dek. Ek sal 'n kopie/foto hiervan aan die WinskoopToere kantoor stuur. Lys asb. alle datums van vorige Schengenvisums in die afgelope drie jaar (so ver as moontlik).*Foto’s van my mag op WinskoopToere se bemarkingsmateriaal, webblad en sosiale mediablaaie gebruik word* Ja Nee WinskoopToere aanvaar dat alle toerleiers op grond van die Toerleiertaakooreenkoms hiervoor toestemming gee. Indien jy 'nee' hier gekies het, sal ons bemarkingspan jou kontak vir meer besonderhede.WinskoopToere mag my e-posadres gebruik om bemarkingsmateriaal van slegs WinskoopToere aan my stuur* Ja Nee Bepalings en voorwaardesEk bevestig hiermee dat ek fiks en gesond genoeg is om gemaklik met tye lank te kan staan, saam met 'n groep te kan beweeg en tot 8km per dag te kan stap* Ja, ek is fiks genoeg vir 'n WinskoopToer.Ek bevestig hiermee dat ek as 'n WinskoopToere-toerleier wil optree, en dat ek WinskoopToere se bepalings en voorwaardes gelees het en dit aanvaar* Ja, ek aanvaar WinskoopToere se bepalings en voorwaardes.Lees volledige bepalings en voorwaardes hier.Ek neem ook hiermee kennis dat my inskrywing eers volledig is wanneer ek die volgende stappe geneem het: Kliek op 'REGISTREER EN BETAAL', dan op 'Gaan na betalingsblad', vul rekeningbesonderhede in, en kliek dan op 'BETAAL MET PAYGATE'. Daar sal geen transaksie plaasvind nie. Hierdie stap is bloot nodig om die aanlynproses te voltooi, sodat die inligting op ons sisteem kan reflekeer. Jy sal dan 'n blad met 'Order details' sien en ook 'n e-pos van WinskoopToere ontvang dat jou registrasie suksesvol was.* Ja Δ