Wees op die uitkyk vir sakkerollers
Baie reisigers loop deur onder sakkerollers. Verhoed dat jy 'n prooi word! Europa is ’n uiters gewilde - en oor die algemeen veilige reisbestemming, en miljoene besoekers geniet jaarliks die kontinent se geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Soos met enige internasionale…
