Tien wenke om die Europese hittegolf soos ’n koel komkommer te trotseer
Europa beleef tans buitengewone hoë temperature, met die kwik wat in sommige streke bo 40 °C styg. Hoewel die hitte soms uitdagend kan wees, hoef dit beslis nie jou droomvakansie te bederf nie. Met 'n bietjie beplanning en 'n paar eenvoudige…
