“Ek was reeds met die heuningkwas by Fanus en Monika. Julle was ‘n goeie span! Nogmaals baie dankie! Moenie die Winskoop Admin vergeet nie: Dankie Katrien. En die grootbaas: Dankie Fanie! Wat ‘n aangename, sonder-nonsens groep mense! Wat ons gesien en beleef het, was onbeskryflik en sal nooit vergeet word nie.”