Praag is nie ’n stad wat jy sommer net afmerk op ’n reislys nie. Dit…

WinskoopToere se lojaliteitsprogram
Ons beloon jou nou vir jou lojaliteit.
Jy kan R3,000 afslag kry op jou volgende toer!
Hoe werk die WinskoopToere-lojaliteitsprogram?
Verdien ‘n punt vir elke persoon wat jy werf vir enige Winskooptoer van sy keuse.
Sodra jy tien punte verdien het en dus tien persone gewerf het, kry jy R3,000 afslag op jou volgende toer.
Let Wel, daar is geen tydsbeperking nie. Of dit jou ses maande of twee jaar neem om tien punte te verdien, maak nie saak nie.
Voorwaardes:
-Elke persoon wat gewerf word, moet eers sy volle toergeld aan WinskoopToere betaal voordat jy ‘n punt kan verdien.
-Indien die persoon wat jy gewerf het kanselleer, verbeur jy ongelukkig daardie punt.
-Maak baie seker dat die gewerfde persoon ons laat weet dat hy/sy deur jou gewerf is?
-Daar is geen tydsbeperking aan die lojaliteitsprogram gekoppel nie. Of dit jou ses maande of selfs vyf jaar neem, as jy tien punte verdien het, kry jy jou afslag.
-Die punte wat jy verdien is nie oordraagbaar aan iemand anders nie.
![]()

Comments (0)