Praag – die Goue Stad van ’n Honderd Torings
Praag is nie ’n stad wat jy sommer net afmerk op ’n reislys nie. Dit is ’n stad wat jou stadig, amper onmerkbaar, inneem - en dan iewers diep in jou bly. In die hart van die Tjeggiese Republiek lê…
Praag is nie ’n stad wat jy sommer net afmerk op ’n reislys nie. Dit is ’n stad wat jou stadig, amper onmerkbaar, inneem - en dan iewers diep in jou bly. In die hart van die Tjeggiese Republiek lê…
Dit is toe nie fopnuus nie - vanaf 1 Julie 2026 moet alle reisigers wat Suid-Afrika binnekom of verlaat ‘n aanlynverklaring via die belastingdiens, SARS, se webwerf of mobiele SATMS-toepassing voltooi! Moenie vrees nie, die verklaring is maklik en vinnig…
Bekendstelling: Die Hart van Switserland-boetiektoer
Die smaak van JAMÓN IBÉRICO, Iberiese Ritme Boetiektoer
Japan: Eksklusief, luuks en sorgvuldig saamgestel. ’n Reis van uitsonderlike WinskoopToere-waarde. J
Tree met ons in verbinding: Ems: +27 83 637 1542 Ilzé: +27 83 637 1642 droom@winskooptoere.co.za Gaan volg @winskooptoere op Facebook, Instagram en Youtube: Haal my asb van jul bemarkingslys af / unsubscribe from this list Kopiereg©*2026* *WinskoopToere*, Alle Regte…
Elke WinskoopToer is ‘n kultuurreis vol stories, musiek en herinneringe wat jou lank gaan bybly. Hierdie liefde vir musiek en die kunste bind ons as toerlede aan mekaar, oor verskeie jare, maar ook aan diegene wat ons liefde vir die…
In die buiteland kan mens jouself maklik in die knyp kry oor taaldinge – veral as jy nie meer kán knyp nie! So toer ons eenmaal in Rusland en die groot nood sak toe. Vooraf is ons mooi gewaarsku: in…