Ons Uiters Bekostigbare Turkye Toer
Ons Turkye Toer - uiters bekostigbaar! Met hierdie toer kry jy 'n besondere veelsydige en verrykende oorsig van hierdie unieke land! Beleef ook die plekke waarvan in Handelinge, die briewe van Paulus en Openbaring geskryf is Teologiese Professor Henk Stoker van…
Passiespele met Winskooptoere – Oberammergau 2020
Winskooptoere bied in 2020 drie voortreflike Passiespeletoere aan! kliek hieronder by die regte toerprogram, sit agteroor, en kyk in jou gedagtes hoe jy elke verloklike dag intens gaan geniet!! 1. HOOGTEPUNTE VAN EUROPA TOER met KEUKENHOF en die PASSIESPEL 8…
Ons Hoogtepunte van Europa Toere in 2019!
Kom toer saam met WinskoopToere en beleef die Hoogtepunte van Europa in 2019! Besoek WinskoopToere se Facebook bladsy hier Skakel ons by 071 483 3088 / 082 840 1156 of stuur e-pos na admin@winskooptoere.co.za of renee@winskooptoere.co.za Haal my asb van jul bemarkingslys af / unsubscribe from this…
Julievakansie Ruslandtoer 2019!
WinskoopToere bied jou nou ‘n bykomende toer na Rusland in die Julievakansie 2019! Die Winskooptoerprys van hierdie top Rusland toer (in die hoogseisoen) is nou verlaag! Ons toerprys is nou slegs R38,990* pp wat deel *R1,000 lughawebelasting is nie hierby ingesluit nie…
Hoogtepunte van Spanje en Portugal 2019!
admin@winskooptoere.co.za Kom toer saam met WinskoopToere na die Hoogtepunte van Spanje en Portugal in 2019! Besoek WinskoopToere se Facebook bladsy hier Skakel ons by 071 483 3088 / 082 840 1156 of stuur e-pos na admin@winskooptoere.co.za of renee@winskooptoere.co.za Haal my asb van jul bemarkingslys…
WinskoopToere se 2019 toere!
Kom toer saam met WinskoopToere in 2019! Besoek WinskoopToere se Facebook bladsy hier Skakel ons by 082 551 9343 / 082 313 3878 / 082 840 1156 of stuur e-pos na admin@winskooptoere.co.za of emma@winskooptoere.co.za Haal my asb van jul bemarkingslys af / unsubscribe from…
Wees op die uitkyk vir sakkerollers in Europa!
Baie reisigers loop deur onder sakkerollers. Verhoed dat jy 'n prooi word! Europa is ’n uiters gewilde - en oor die algemeen veilige reisbestemming, en miljoene besoekers geniet jaarliks die kontinent se geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Soos met enige internasionale…
Hoe om te pak vir jou oorsese reis!
Hoe om te pak vir jou oorsese reis! Dit is 'n moeilike taak om te pak vir jou oorsese reis. Gaan dit warm wees? Gaan dit koud wees? Hoeveel pare skoene het ek nodig? 'n Groot fout wat ons dikwels…
SA-ners het van 1 April 2017 af nie visums nodig om Rusland te besoek nie!
Die volledige verklaring, vars uit Rusland, lui so: Russia and South Africa introduced a visa regime for travel for up to 90 days Moscow. 19 Jan. INTERFAX.RU Prime Minister Dmitry Medvedev signed a decree on the conclusion of a Protocol…
