#2 Die smaak van … port
Welkom terug by ons "Die Smaak van..."-reeks, waar ons die stories, tradisies en geure ontdek wat Europa se kulinêre erfenis so onvergeetlik maak.
Welkom terug by ons "Die Smaak van..."-reeks, waar ons die stories, tradisies en geure ontdek wat Europa se kulinêre erfenis so onvergeetlik maak.
Praag is nie ’n stad wat jy sommer net afmerk op ’n reislys nie. Dit is ’n stad wat jou stadig, amper onmerkbaar, inneem - en dan iewers diep in jou bly. In die hart van die Tsjeggiese Republiek lê…
Dit is toe nie fopnuus nie - vanaf 1 Julie 2026 moet alle reisigers wat Suid-Afrika binnekom of verlaat ‘n aanlynverklaring via die belastingdiens, SARS, se webwerf of mobiele SATMS-toepassing voltooi! Moenie vrees nie, die verklaring is maklik en vinnig…
Europa beleef tans buitengewone hoë temperature, met die kwik wat in sommige streke bo 40 °C styg. Hoewel die hitte soms uitdagend kan wees, hoef dit beslis nie jou droomvakansie te bederf nie. Met 'n bietjie beplanning en 'n paar eenvoudige…