In die knyp
In die buiteland kan mens jouself maklik in die knyp kry oor taaldinge – veral as jy nie meer kán knyp nie! So toer ons eenmaal in Rusland en die groot nood sak toe. Vooraf is ons mooi gewaarsku: in…
In die buiteland kan mens jouself maklik in die knyp kry oor taaldinge – veral as jy nie meer kán knyp nie! So toer ons eenmaal in Rusland en die groot nood sak toe. Vooraf is ons mooi gewaarsku: in…
Gaan volg @winskooptoere op Facebook, Instagram en Youtube: Haal my asb van jul bemarkingslys af / unsubscribe from this list Kopiereg©*2026* *WinskoopToere*, Alle Regte voorbehou. **WinskoopToere behou die reg om toerprogramme te wysig.
Die Standbeeld van Moses Michelangelo se Moses (voltooi rondom 1515) word as een van die meesterstukke van die Hoog-Renaissance beskou. Dit is oorspronklik deur Pous Julius II as deel van sy monumentale grafmonument bestel. Ek het as student in 1981…
Maak 2026 jóú jaar saam met WinskoopToere!! Tree met ons in verbinding: Ems: +27 83 637 1542 Ilzé: +27 83 637 1642 droom@winskooptoere.co.za Gaan volg @winskooptoere op Facebook, Instagram en Youtube: Haal my asb van jul bemarkingslys af /…
Dit word nag in Granada. Ons stap net voor middernag deur ’n nou straatjie met keistene wat ongelyk onder jou voete is en jou voetstappe geheimsinnig laat klink. Dis stikdonker. Ons is op pad na ’n Flamenco-vertoning waarna ek vreeslik…
Ons beloon jou nou vir jou lojaliteit. Jy kan R3,000 afslag kry op jou volgende toer! Hoe werk die WinskoopToere-lojaliteitsprogram? Verdien ‘n punt vir elke persoon wat jy werf vir enige Winskooptoer van sy keuse. Sodra jy tien punte verdien…
Louisa Stoker het onlangs as toerleier WinskoopToere se Turkye-toer meegemaak. Sy vertel die volgende: "Daar is min wat my siel so goed doen soos om te reis en sommige reise is net ekstra spesiaal! Hierdie een, wat ek saam met…
Maak 2026 jóú jaar saam met WinskoopToere!! Tree met ons in verbinding: Ems: +27 83 637 1542 Ilzé: +27 83 637 1642 droom@winskooptoere.co.za Gaan volg @winskooptoere op Facebook, Instagram en Youtube: Haal my asb van jul bemarkingslys af / unsubscribe…